Oppi stoep Venue

Categories:

  • Entertainment,
  • Restaurants,
  • Theatres

Description

Oppi stoep is 'n 'venue' vir funksies soos: Konserte,Troues, Konferensies en Werkswinkels. Kapasiteit = 0-100 koppe. Oorslaap geriewe, Onthaal fasiliteite vir privaat funksies. Kontak ons gerus, en ons maak jou planne werk!